Dokter Margaret in Delhi

Dokter Margaret in Delhi

AfrikánštinaEbook
Rabbani, Waheed
Babelcube Inc.
EAN: 9781547505890
Dostupné online
86 Kč
Běžná cena: 96 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Dokter Margaret reis alleen na Indie om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en dan na haar pos by 'n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel.Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by 'n Britse regiment wat vir diens in Indi gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indi onder die dekmantel van 'n Franse dokter.Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net 'n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken.Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, 'n Amerikaanse dokter.Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indi deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960's.
EAN 9781547505890
ISBN 1547505893
Typ produktu Ebook
Vydavatel Babelcube Inc.
Datum vydání 28. června 2017
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Rabbani, Waheed
Překladatelé Schalkwyk, Adri van