Azadi Reeks 1 & 2

Azadi Reeks 1 & 2

AfrikánštinaEbook
Rabbani, Waheed
Babelcube Inc.
EAN: 9781547506095
Dostupné online
208 Kč
Běžná cena: 231 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Dokter Margaret se seekisDokter Margaret se seekis, is Boek I van A trilogie van historiese fiksie wat afspeel gedurende die stryd van Indi vir vryheid-Azadi-van die Britse Raj. Die boeke weef A verhaal van internasionale intrige, konflik, en aangrypende liefde tussen interessante karakters van daardie era.In 1965 is A seekis van meer as 100 jaar oud, vermoedelik di van A Amerikaanse dokter, Margaret, ontdek in die stoorkamer van A hospitaal in Delhi. A Ander Amerikaanse dokter, Sharif, wat oorspronklik afkomstig is uit Delhi en op kontrak is by die hospitaal, is toevertrou met die taak om die geheimsinnige vrou se familie op te spoor en die kis aan hul terug te besorg. Sharif spoor Margaret se nageslag in Grimsby, Ontario, Kanada op. Haar dagboeke en ander artefakte, soos die kroon van die Koninkryk van Jhansi, is in die kis gevind.Margaret, gebore in New Jersey uit A Skotse Presbiteriaanse klerklike familie, oorwin geweldige struikelblokke en bereik haar hartsbegeerte in 1850 om een van die eerste Noord-Amerikaanse vroue dokters te word. Sy trou met haar Kanadese neef, Robert, en reis saam met hom om in die Krimoorlog van 1854 te dien. In die Krim kry hul nie net swaar met al die veldslae nie, maar moet ook ander konflikte verduur.Van gebeure wat gelei het tot en na die berugte Charge of the Light Brigade, ontmoet Margaret A Russiese offisier, graaf Nicholai. Die verrassende einde van Boek I laat Margaret in A verknorsing, moet sy wraak neem of moet sy voortgaan met haar reis na Indi. Op die ou end glo sy, sy het die regte besluit gemaak.********************************************&quote;[Waheed] se weergawe van die Indiese Rebellie uit A Indiese oogpunt is fassinerend vir die Westerse leser en behoort goed ontvang te word ...&quote;- Ian Walker, skrywer van LOCADokter Margaret in Delhi is Boek 2 van Die Azadi Reeks en 'n vervolg op, Boek 1: Dokter Margaret se Seekis. Hierdie h
EAN 9781547506095
ISBN 1547506091
Typ produktu Ebook
Vydavatel Babelcube Inc.
Datum vydání 28. června 2017
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Rabbani, Waheed
Překladatelé Schalkwyk, Adri van