My Eerste Leesboek

My Eerste Leesboek

AfrikánštinaEbook
Richards, Amber
Babelcube Inc.
EAN: 9781507102039
Dostupné online
86 Kč
Běžná cena: 96 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Voorwoord
Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as ''n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is ’n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter.
Dit begin met drie letter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en ''n paar grootter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik.
Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak.
Ek is tans besig om ’n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige “woordeboeke” sonder enige illustrasies op te spoor om as die kruk te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ʼn hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat.
Ek hoop u vind dit as ʼn nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.
EAN 9781507102039
ISBN 1507102038
Typ produktu Ebook
Vydavatel Babelcube Inc.
Datum vydání 24. září 2017
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Richards, Amber
Překladatelé Toit, Annerie du