Alfa Erfgenaam

Alfa Erfgenaam

AfrikánštinaEbook
Tipton, AJ
AJ Tipton
EAN: 9781507133736
Dostupné online
86 Kč
Běžná cena: 96 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Die biljoenêr beer sal enige iets doen om sy smaaklikke geliefde te beskerm.
Aantreklikke biljoenêr wisselaar Orson het alles behalwe sy vryheid. Sy pa, die stam-famielie se Alfa, dwing Orson om met ''n vrou te trou wat hy nie lief het nie, om die verkeie stamme se eenheid sterker te maak. Wanneer hy Casey ontmoet, die pragtige, vol figuurde vrou van sy drome, nooi hy haar na sy luukse huis in die woud. Het hy uiteindelik sy inspirasie gevind om te veg vir sy vryheid...en vir liefde?
Casey droom daarvan om haar deeltydse speysenier onthaale in ''n regte besigheid te verander. Sy is amper so lief daarvoor om mense te voer as om wat sy dit haat om vertel te word dat sy nie goed genoeg is oor haar grote. Waneer die misterieuse en seksie Orson in haar lewe in loop verander alles. Weg gevoer in ''n wêreld van  uitstaande luuksheid en stryende bere, kan Casey oorlewe in die opwindende lewe van haar nuwe liefde?
Die novelle het alles, smaaklikke kos, hartverskeurende wisselaar gevegte en ''n liefde so warm jy sal brand.
Die SELFSTANDIGE novelle is deel van die "Beer wisselaar biljoenêr" reeks wat in enige volgorde gelees kan word. Elke boek is kompleet en jy hoef nie te wag om uit te vind wat gebeur nie. Dit eindig soos dit moet: gelukkig vir altyd.
EAN 9781507133736
ISBN 1507133731
Typ produktu Ebook
Vydavatel AJ Tipton
Datum vydání 7. března 2016
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Tipton, AJ
Překladatelé Perie, Juliet
Informace o výrobci
Kontaktní informace výrobce nejsou momentálně dostupné online, na nápravě intenzivně pracujeme. Pokud informaci potřebujete, napište nám na info@megabooks.cz, rádi Vám ji poskytneme.