Breek familievloeke: Eis jou vryheid

Breek familievloeke: Eis jou vryheid

AfrikánštinaEbook
Agbo, Gabriel
Babelcube Inc.
EAN: 9781507178195
Dostupné online
173 Kč
Běžná cena: 192 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie.
So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte
Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en ''n daadwerklike poging maak om ''n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.
EAN 9781507178195
ISBN 1507178190
Typ produktu Ebook
Vydavatel Babelcube Inc.
Datum vydání 24. března 2017
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Agbo, Gabriel
Překladatelé Fair, Mignionette