Gebed van Jehósafat

Gebed van Jehósafat

AfrikánštinaEbook
Agbo, Gabriel
Gabriel Agbo
EAN: 9781071580882
Dostupné online
106 Kč
Běžná cena: 118 Kč
Sleva 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informace

Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar.  Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood.  Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar.  Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes.  Dan, hongersnood of droogte het betrekking op alle ekonomiese, finansiële tekort en ander uitdagings.  En in hierdie boek, wys ons jou effektiewelik dat dit moontlik is om altyd deur hierdie uitdagings te gaan en as ''n oorwinnaar uit te kom. 
Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas.  Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig.  Hulle kan nie misluk nie!  Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke  vind:  Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing.  Ons het ook ''n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer. 
EAN 9781071580882
ISBN 1071580884
Typ produktu Ebook
Vydavatel Gabriel Agbo
Datum vydání 19. prosince 2020
Jazyk Afrikaans
Země Uruguay
Autoři Agbo, Gabriel
Překladatelé Hall, Delaney