Susanna M Lingua Gunstelinge 2

Susanna M Lingua Gunstelinge 2

AfrikaansEbook
Lingua, Susanna M.
Tafelberg
EAN: 9780624057369
Temporarily unavailable title
Currently not available to download
CZK 338
Common price CZK 376
Discount 10%

Detailed information

Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas 'n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouche alles. Geen Brank kon nog ooit nee se vir 'n uitdaging nie, maar weet Lecia dat die voorwaardes behels dat Wouter 'n se het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer? 'n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met die van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak 'n verterende vlam . . . tot 'n jaagduiwel op 'n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op 'n vreemde kronkelpad geplaas word. Blom van Venesie: Graaf Marco de Castellano - eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn - tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op 'n perd se rug of op 'n trekker aan't ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer die feeks van 'n Genina haar waarsku dat Terri, nes Carla en sy self, 'n speelbal in die hande van die donker graaf met sy broeiende sjarme kan word . . . wie en wat moet sy glo?
EAN 9780624057369
ISBN 0624057364
Binding Ebook
Publisher Tafelberg
Publication date April 5, 2013
Pages 520
Language Afrikaans
Country Uruguay
Authors Lingua, Susanna M.
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on helpdesk@megabooks.sk, we will be happy to provide it.