'n Oomblik in die wind

'n Oomblik in die wind

AfrikaansEbook
Brink, Andre P
Human & Rousseau
EAN: 9780798158619
Temporarily unavailable title
Currently not available to download
CZK 397
Common price CZK 441
Discount 10%

Detailed information

So 'n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorle . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van 'n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van 'n intense, passievolle verhouding met 'n slaaf, en later sal laat tuimel in die dieptes van verraad . . .'n Oomblik in die wind is die aangrypende verhaal van liefde oor die kleurgrense heen in die agttiende eeu. Elisabeth vergesel haar Sweedse eggenoot, Erik Alexis Larsson, en 'n gids, ene Van Zyl, op 'n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op 'n dag stap Erik Alexis die wildernis in, om nooit weer terug te keer nie.Adam Mantoor, 'n droster-slaaf, ontferm hom oor Elisabeth. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede, en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.'n Onvergeetlike verhaal deur 'n meesterverteller
EAN 9780798158619
ISBN 0798158611
Binding Ebook
Publisher Human & Rousseau
Publication date March 22, 2005
Pages 192
Language Afrikaans
Country Uruguay
Authors Brink, Andre P