Uit die Oond

Uit die Oond

AfrikaansEbook
Lewis, Fay
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781431702732
Available online
CZK 200
Common price CZK 222
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto''s haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat ’n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar ’n boek met ’n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is ’n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!
EAN 9781431702732
ISBN 1431702730
Binding Ebook
Publisher Penguin Random House South Africa
Publication date October 4, 2012
Pages 224
Language Afrikaans
Authors Lewis, Fay