Liefde Moord en Facebook

Liefde Moord en Facebook

AfrikaansEbook
Bloemhof, Francois
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781485900078
Available online
CZK 75
Common price CZK 83
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op ’n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is ’n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto''s en ’n paar skakels na video''s en klankgrepe.
EAN 9781485900078
ISBN 1485900077
Binding Ebook
Publisher Penguin Random House South Africa
Publication date November 11, 2015
Pages 176
Language Afrikaans
Authors Bloemhof, Francois