More as ons groot is

More as ons groot is

EnglishEbook
Viljoen, Fanie
LAPA Uitgewers
EAN: 9780799397147
Available online
CZK 140
Common price CZK 155
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Dramateks vir hoerskoolleerders (15+): More as ons groot is deur Fanie Viljoen.Dis matriekafskeid - die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe.Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool - hulle vriende - hulle kindwees ... en dalk hulle drome. En Kortfilm gebaseer is op die teks verskyn in 2016. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf.
EAN 9780799397147
ISBN 0799397148
Binding Ebook
Publisher LAPA Uitgewers
Pages 40
Language English
Country Uruguay
Authors Viljoen, Fanie