Karlien kan nie kook nie

Karlien kan nie kook nie

AfrikaansEbook
Jaarsveld, Karlien van
LAPA Publishers
EAN: 9780639601090
Available online
CZK 176
Common price CZK 195
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Resepte só maklik, enigeen kan dit maak! Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: ‘Wat eet onsvanaand? ’ Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak! Die gevolg is ’n heerlike resepteboek propvolwengeregte wat jy met min moeite en eenvoudige bestanddele in ’n japtrap kan maak. Karlien kan nie kook nie sluit alles in van familiekos en trooskos tot romantiese etes vir twee en lekkernye vir die kroos. Of jy nou vinnig iets ná werk aan mekaar wil slaan of die Sondag grênd wil onthaal, dié boek gaan elke keer tot jou redding kom. Beïndruk jou gesin en jou gaste met hartlike huiskos wat na baie moeite lyk, maar geen moeite is nie!

EAN 9780639601090
ISBN 063960109X
Binding Ebook
Publisher LAPA Publishers
Publication date May 1, 2020
Pages 132
Language Afrikaans
Authors Hoffman, Izelle; Jaarsveld, Karlien van
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on helpdesk@megabooks.sk, we will be happy to provide it.