Christenskap Wetenskap En Die Bybel

Christenskap Wetenskap En Die Bybel

EnglishEbook
Matthee, Johan
Xlibris UK
EAN: 9781456888367
Available online
CZK 375
Common price CZK 417
Discount 10%
pc

Detailed information

Johan Smit het 'n groot bydra gelewer tot die inhoud vanhierdie boek. Ek het Johan Smit ontmoet na 'n skrywe van my in BRIEWEBEELD sowat 3 jaar gelede. Met my eerste besoek aan hom in Edenvale het hy vir mysy skrywes gewys aan tydskrifte en persone. Persone het ingesluit : Dr. Adrio Konig, Dr. Isak Burger, Dr. Bernard Ficker, Dr. Deon Jonker, Prof. J.S. Malan, Prof. A.D. (Andries ) Du Toit en nog vele geleerdes. Nadat ek 'n paar van sy briewe gelees het en met homgesels het, was dit soos 'n soete geur wat ek gekry het,met die wete dat hierdie man ontsaglike kennis het van :Die Bybel en al die variasies van Christenskap, diegeskiedenis van die Christelike geloof, asook baie andergelowe en Godsdienste. Hy het 'n goeie kennis van die reg en van getuienis lewerin die hof, wat hy baie behendig gebruik as hy getuienissein die Bybel aanhaal en ontleed. Daar is ook net geen einde aan hierdie man se algemenekennis nie. Om sy briewe te lees dwing net soveel respek enbewondering af as om 'n meester-kunstenaar te aanskouterwyl hy sy kunswerk skilder of beeldhouwerk doen.
EAN 9781456888367
ISBN 1456888366
Binding Ebook
Publisher Xlibris UK
Publication date March 30, 2011
Pages 202
Language English
Country Uruguay
Authors Matthee, Johan