Klankgrens

Klankgrens

AfrikaansEbook
Maartens, Maretha
LAPA Publishers
EAN: 9781776351244
Available online
CZK 275
Common price CZK 306
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

<p>Jy het by my verbygestrompel en op hierdie dubbelbed neergeval. Ek het jou na die koppenent se kant toe probeer sleep. Die man wat my knieë lam gemaak het wanneer hy in uniform tussen ander staan, was pap en swaar, ’n dronk pateet. Die Weermag, die noodlot, die sisteem — het ’n man en beskermer, ’n mens wat ’n morele leier kon gewees het, van my gesteel. Die man op ons dubbelbed kon enigiets gewees het, enigiets. Maar jy moes drink om die oorlog in jou kop beëindig te kry. Die dampe van die drank in die vertrekke van ons huis was oorlogsdampe.<br>Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.</p>
EAN 9781776351244
ISBN 177635124X
Binding Ebook
Publisher LAPA Publishers
Publication date January 1, 2022
Language Afrikaans
Country Uruguay
Authors Maartens, Maretha; Slabbert, Magda
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on helpdesk@megabooks.sk, we will be happy to provide it.